Kendra Avis
Ouderdom
18
Tuisdorp
Boksburg
Skool en dorp/stad van skool
St Dominic's School For Girls Boksburg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Cinderella - vandat ek kan onthou het ek geweet ek soek 'n rok wat my laat voel of ek in 'n sprokies verhaal is. Tannie Lizan het dit 100% 'n realiteit gemaak.
