Victoria MacKenzie
Ouderdom
18
Tuisdorp
Polokwane
Skool en dorp/stad van skool
Merensky Tzaneen
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
Ek het altyd 'n droom gehad van' n romantiese sagte ontwerp en Erika ken my baie goed omdat sy elke jaar my dans kostuums ontwerp. Ek het soos 'n feëprinses gevoel op my fotos in die woud en op my matriekafskeid funksie
