Logan Ligthelm
Ouderdom
18
Tuisdorp
Nigel
Skool en dorp/stad van skool
Hoër Volkskool Heidelberg in Heidelberg
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My inspirasie was om anders te wees as al die ander matrieks , maar om tog myself te bly . Eks nog altyd absoluut MAL oor die kleur pienk , en voel dit verteenwoordig 100% wie ek is as persoon . Eks n helder , vreugdevolle en kreatiewe mens. Ek wil he mense moet my persoonlikheid in my rok kan sien .
