Helena Pieterse
Ouderdom
18
Tuisdorp
Thabazimbi
Skool en dorp/stad van skool
Hoërskool Frikkie Meyer, Thabazimbi
Wat was jou inspirasie vir jou matriekafskeidrok?
My droom vandat ek n klein dogtertjie was om alleen saam n perd my matriekafskeid fotos te neem, en daar het ek besef n mini rokkie (want ek wil been wys) gaan nie werk as ek bo op die perd se rug wil klim nie, en ek moet bylas ek is nie n rok mens nie. En het toe besluit op n broekpak ontwerp met n lang los romp wat net agter aan die broekpak vas hak.
