Scarlett Muller

Hoerskool Langenhoven Riversdal

Tuisdorp

Albertinia

Skool

Hoerskool Langenhoven Riversdal

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het self my matriekafskeid rok ontwerp deur na verskillende prentjies te kyk wat ek gedink het mooi by my liggaam sal pas, Mev Marinda Boshoff van Swellendam het toe my rok gemaak.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die inspriasie agter my matriekafskeid rok was dat ek graag ander meisies wou inspireer deur te wys dat dit nie nodig is vir 'fancy 'en duur rokke om mooi en elegant te lyk nie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My matriek afskeidrok is vir my een van die hoogtepunte van my Hoerskool loopbaan. Dit is ook vir my 'n simbool van trots en dat ek dit tot hier toe gemakk het.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die hoogtepunt van die matirekafskeid was toe ek myself sien in my rok en hoe spesiaal e n mooi ek gevoel het, en ook om al my klas maats so mooi en elegant te kon sien

Planne vir na matriek

Volgende jaar gaan ek "gap"jaar vat om uit te vind wat ek graag wil doen vir die res van my lewe, bietjie self ontdekking doen.

Gunsteling woord in Afrikaans

Asemrowend

Datum van matriekafskeid

2025-10-10

Like what you see?

Share on Social Media