Hannah Snell

Hoerskool Tygeberg

Tuisdorp

Parow

Skool

Hoerskool Tygeberg

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Chaintown parow

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Toe ek opsoek was vir my rok was my bedoel om vir die Here eer te gee. Ek het vir my rok gebid en die Here het bonatuurlike duur gekom vir my

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok is 'n herinnering dat God leef. Aan die begin van die jaar wou ek nie na my matriekbal gaan nie, maar ek het tot God gebid en vir Hom gesê dat dit 'n begeerte is wat ek het. Hy het my na Psalm 23 gebring: Die Here is my herder, ek sal niks kortkom nie. Op daardie oomblik het ek vir Abba, Vader, gesê: U is my herder, ek sal niks kortkom nie, en bonatuurlik het Hy deure vir my begin oopmaak.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die fotosessie moet my gunsteling wees en my vriende en familie wat my almal werklik soos die dogter van die Allerhoogste laat voel het.

Planne vir na matriek

My planne is nie my eie nie, ek hoop dat my toekoms, wat dit ook al mag wees, in lyn is met die wil van God.

Gunsteling woord in Afrikaans

Reenboog

Datum van matriekafskeid

2025-10-07

Like what you see?

Share on Social Media