Melandri van Wyk
Hoerskool Waterkloof
Tuisdorp
Pretoria
Skool
Hoerskool Waterkloof
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het dit self ontwerp en die rok is gemaak deur tannie Maxie Byleveldt van Dynamic Weddings. Die steentjies en blinkers het ek en my self gedoen.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
"Barbie meets disco ball". Ek het die lap in die winkel gesien en was verlief daarop. Ek hou van goed wat blink.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die rok het my persoonlikheid perfek vasgevang en opgesom
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die regmaak voor die tyd en die "after party"....
Planne vir na matriek
Professionele ballet danser
Gunsteling woord in Afrikaans
Beeldskoon en Nooi
Datum van matriekafskeid
2025-10-02