Deini Lessing
Hoerskool Kempton Park
Tuisdorp
Kempton Park
Skool
Hoerskool Kempton Park
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het dit gekoop by Young Designers Emporium
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag 'n swart rok gehad het waar ek waarin ek lekker kon dans. Ek het ook daarvan gehou dat die rok sakke gehad het.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dit is die mooiste rok wat ek nog in my lewe aangetrek het.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Dit was lekker om die verskillende rokke van almal te sien en hoe verskillend dit van mekaar was.
Planne vir na matriek
Ek wil graag 'n wildbewaarder word.
Gunsteling woord in Afrikaans
Lekker
Datum van matriekafskeid
2025-10-10