Danél Rossouw

Hoërskool Schweizer-Reneke

Tuisdorp

Schweizer-Reneke

Skool

Hoërskool Schweizer-Reneke

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het self ontwerp en Mev Bekker het gemaak

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

My gunsteling kleur en ontwerp het ek gekry by verskeie bronne en idees

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit is een van my waardevolste bestittings wat my soos princess laat voel

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die mode modeperade en die lekker kuier saam my vriende

Planne vir na matriek

Ek gaan skoonheid studeer

Gunsteling woord in Afrikaans

Ma....

Datum van matriekafskeid

2025-10-01

Like what you see?

Share on Social Media