Camile Davids

Hoërskool Stellenbosch

Tuisdorp

Pniel

Skool

Hoërskool Stellenbosch

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Perez Collection

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou n rok gehad het wat elegant is en nie lyk soos n rok wat jy net in die winkel kan koop nie.Ek het toe begin fotos soek van rokke en het verskillende style begin kombineer

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Ek dra nie graag rokke en wou daardie aand soos n prinses voel en lyk.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Toe ek in loop en almal geskok was omdat dit buite my gemaak sone was en almal verwag het ek sou n pak aantrek

Planne vir na matriek

Ek gaan BA Sielkunde doen

Gunsteling woord in Afrikaans

Fantasties

Datum van matriekafskeid

2025-10-04

Like what you see?

Share on Social Media