Chandré Titus
Tiger Kloof Combined School
Tuisdorp
Vryburg
Skool
Tiger Kloof Combined School
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
My matriekafskeidrok is van CJC Caren Jo Couture ontwerp in Postmansburg
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My inspirasie vir my matriekafskeidrok was ek wou iets dra wat my selfvertroue wys. Ek het ’n rok gekies wat my laat voel soos my beste self. My inspirasie was elegant maar eenvoudig. Ek wou iets hê wat nie uit mode gaan nie, iets wat ek oor jare nog mooi sal vind.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Vir my beteken my matriekafskeidrok ’n oomblik waar ek myself toelaat om mooi te voel, vol selfvertroue en trots op die pad wat ek gestap het om hier te kom.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die tyd toe ek by die skool af klim en in stap
Planne vir na matriek
Ek wil veder gaan studier en my studies voltooi
Gunsteling woord in Afrikaans
Rerig
Datum van matriekafskeid
2025-03-27