Kristin Leonard

Middelburg Hoërskool

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Kameelperd

What was your inspiration for your matric prom dress?

Die inspirasie agter my matriekafskeidrok was om die elegante en stylvolle gevoel van 'n Sherri Hill rok vas te vang, maar met 'n unieke draai wat my persoonlikheid en die individualiteit weerspieël. Ek volg Sherri Hill op sosiale media, al vandat ek een van ons vorige matrieks een van haar skeppings gesien dra het, en geniet ek die uniekheid van die ontwerpe. My idee was om die effek te skep van die onlangse valle reeks maar dit te verander om ietwat anders te lyk.

What was your favorite part of your matric prom dress?

My matriekafskeid rok is presies wat ek in gedagte gehad het, my rok vertel die storie van my Hoërskool loopbaan van al die harde werk wat ek die afgelope 5 jaar ingesit het(was nie maklik om al die valletjies te maak nie). Dit is ook vir my 'n viering van wie ek is en die kosbare herinneringe wat ek vir altyd sal koester.

Date of matric farewell?

2025-10-03

Like what you see?

Share on Social Media