Mikela Stone
Afrikaans Hoër Meisies Pretoria
Tuisdorp
Pretoria
Skool
Afrikaans Hoër Meisies Pretoria
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Designed by Simoné couture
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Marilyn Monroe’s Happy Birthday mr President dress
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My rok is meer as net materiaal en nate, dit dra my styl, my storie en my selfvertroue. Dis nie ’n man nie, maar my rok wat my laat voel soos die enigste meisie in die wêreld.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die hoogste punt van my matriekafskeid was toe ek uiteindelik reggemaak het en my rok aangetrek het. In daardie oomblik het ek besef dat hierdie aand oor meer as net ’n dans gaan, dit was ’n viering van hoe ver ek gekom het.
Planne vir na matriek
Na matriek gaan ek BSc in Sielkunde by die Noordwes-Universiteit studeer, want ek is passievol daaroor om mense beter te verstaan en te help.
Gunsteling woord in Afrikaans
Skitterend
Datum van matriekafskeid
2025-10-07