Amelia Brits
Hoërskool Montana
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Tjokolade
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek het nie eintelik ʼn idee gehad van hoe my rok moes lyk nie. Ek het by tannie Wilma opgedaag en ons het saam besluit op ʼn paar rokke wat ek kon aanpas net om te sien hoe hulle sit en of ek miskien inspirasie van een van hulle kon kry. Die pers rok was die laaste een wat ek aangepas het en dit het my asem weg geslaan. Dit het perfek op my lyf gepas, dit was nie eers nodig om enige verstellings te maak nie.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My rok beteken vir my die einde van my skool loopbaan. Matriek afskeid was die laaste gelentheid wat ons as ʼn hele graad saam gehad het. Die laaste geleentheid, waar almal waarmee ek vriende deur die jare gemaak het, vir n laaste keer saam kon gekuier het.
Maar dit beteken ook die begin. Die begin van groot word. Die begin van op jou eie voete staan en besef jy kan dit alleen doen.
Date of matric farewell?
2025-10-04