Kimlá Welmans

Standerton Hoërskool

Tuisdorp

Standerton

Skool

Standerton Hoërskool

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het die rok online gekooop.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Toe ek die rok sien het ek net geweet dis die rok vir my. Ons het die rok al n jaar voor die tyd bestel en gekoop ek het nie eers weer belang gestel om na anddr rokke te kyk nie.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Om rein, skoon en onskuldig soos die wolke te wees.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om op die rooi tappyt te loop, om mooi te kon lyk en belangrik te gevoel het en om die klok te lui met die gevoel dat ek klaar is met skool.

Planne vir na matriek

Wil graag n lugwaarding word

Gunsteling woord in Afrikaans

Poenankies (beteken cute)

Datum van matriekafskeid

2025-10-18

Like what you see?

Share on Social Media