Leila Stone
Hoërskool Die Wilgers
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Flaterwater (Geen fout in lewe is permanent nie)
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek was nog altyd gemotiveerd om nie iets nuuts te koop nie,maar eerder om iets uit my familie se geskiedenis te dra.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Die rede waarom my familie se geskiedenis vir my so belangrik is,is omdat ek my pa n paar jaar terug verloor het toe ek 15 jaar oud was.My pa het my alleen groot gemaak met die hulp van al my half susters.
Toe my ouer suster vir my haar rok aangebied het,het dit vir my gevoel asof ek n stukkie van haar kon saamneem na my matriekafskeid.Ek het gehoop om met my matriekdans n nuwe tradisie van deel en liefde in ons familie te begin.
Date of matric farewell?
2025-10-09