Sunel du Preez

Hoërskool Jim Fouché

Tuisdorp

Bloemfontein

Skool

Hoërskool Jim Fouché

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Scheugnet Smith van Scheugnet Designs

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die skoonheid van die natuur

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok is my eie, geteken deur my en aan die einde is my rok meer as wat ek ooit sou kon verduidelik met woorde, te danke aan Scheugnet Designs.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om almal te sien inloop in hulle rokke en pakke met 'n glimlag op hulle gesig

Planne vir na matriek

Na matriek gaan ek weer in die boeke in om Software Development te studeer by CTU.

Gunsteling woord in Afrikaans

Pofadder

Datum van matriekafskeid

2025-10-10

Like what you see?

Share on Social Media