Shamilah Alexis Hendriks

Hoërskool Charlie Hofmeyer

Tuisdorp

CERES

Skool

Hoërskool Charlie Hofmeyer

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Belissimo dresses

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou gaan vir 'n mafia aand en die rok het dit bereik met my bril.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit wys vir my dat ek dit gemaak het. Die aand waarvoor ek gewag het was hier. Die eerste tree in grootmens lewe. Die rok teenwoordig die einde van my laaste hoërskool loopbaan.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Definitief om te sien hoe my vriende dans. Nie dat hulle regtig kon nie. Om te sien hoe mooi almal gelyk het en defnitief die feit dat ek mense sien opdress het wat ek nog nooit in formele klere gesien het nie.

Planne vir na matriek

Ek wil gaan studeer, maar as dit nie uitwerk nie dan wil ek graag werk en toer.

Gunsteling woord in Afrikaans

Asemrowend

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media