Mia Le Roux
Hoërskool Kempton Park
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
vlaterwater
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek doen ballet al vir 14 jaar .Ballet het vir my vrede en selfvetroue gebou .Dit het my gemak gebring om veilig te voel in my eie vel.Ballet het my persoonlikeheid gevorm.Egalig en vriendelik is hoe ek myself beskryf .Snaaks en laf is ook deel daarvan.Die matriekafskeid was 'n dag waarvoor ek gevrees het.Ek was skaam en bang vir oordeel.Ek het gedink dat ek moes inpas om veilig te wees.Solank niemand sleg van my dink nie ,maar dankie vir my wonderlike ballet jare ,het dit my geinspireer om dit ten vore te bring in my rok.Ballet pienk en strikkies op die skouers.Materiaal wat sag waai in die wind en met geduld en vrede mense se oog vang.'n Rok wat nie skree vir aandag nie en gedra word in nederigheid.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My matriekafskeid rok beteken die wereld vir my want dit verteenwoordig my verlede en my persoonlikheid-skaam,egalig,maar ook sterk en versekerd.
Date of matric farewell?
2025-11-10