Luzche Greeff

Hans Moore

Tuisdorp

Benoni

Skool

Hans Moore

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Liezl Nortje

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

'n Idee in my kop wat ek net geweet het ek wil hê. Klomp idees gesien op sosiale media en die rok het lewe gekry soos en en my ontwerper idees gedeel het en veranderinge gemaak het met elke aanpas geleentheid.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Net 'n idee wat lewe gekry het en beter uitgedraai het as wat ek verwag het. Skoon, minimalisties, gemaklik, handskoen-pas!

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Aankoms en loop oor die rooi tapyt.

Planne vir na matriek

My eie matriek vakansie wat ek beolan het saam familie en vriende. Dan die groot besluit if ek vol- of deeltyds gaan studeer. Sover by Akademia.

Gunsteling woord in Afrikaans

Ruiterkuns

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media