Dané Snygans
Hoërskool Zwartkop
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
lekker
What was your inspiration for your matric prom dress?
My inspirasie vir my matriekafskeid rok was om ń sagte pienk rok met blommetjies aan die punte van die romp te hê ,ek het gehou van die tule materiaal .Ek het ń kombinasie van prente wat ek gesien het bymekaar gevoeg .Ek wou graag ń corset bo stuk met kant en blommetjie detail gehad het wat by die rok se onderste blommetjies pas .Ek hou nog altyd van daai ligte baba pienk kleur wat mens op balletrokkies sal sien en pienk is nog altyd vir my soos hulle sê in engels “Feminine” en sag.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My matriekafskeidrok weerspieël my persoonlikheid en my sagmoedige geaardheid teenoor ander .Ek probeer altyd empatie teenoor ander te toon en om te luister vir ander en hulle te help tot die beste van my vermoë .Ek voel my rok reflekteer die beste op my geaardheid,die sagte pienk met my sagte hart wat almal wil help,
die elegansie van die rok verteenwoordig hoe ek altyd wil wees teenoor ander om ondersteunend te wees ,die blomme simbolies vir my omgee en liefdevolle gesindheid .Ek wou n rok kies wat my verteenwoordig
Date of matric farewell?
2025-10-04