Genna Labuscagne
Hoërskool Noordheuwel
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Ongeëwenaar
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek was nie die tipe meisie wat al in Gr.8 geweet het hoe haar matriekafskeidrok gaan lyk nie.
Ek het wel geweet ek soek klein fyn blommetjies en ń rok wat kan vloei soos ek loop.
Ek het ń foto aanlyn gesien wat al die boksies getick het. Aan die begin het ek geworstel tussen geel,donker groen en navy blou- en iets in my het gesê “kies geel” en dit was 100% die regte keuse.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My rok vertolk wie ek is,my persoonlikheid,my gesindheid en my menswees. Ek wou ń rok hê wat my soos ń dame laat voel en wat elegansie voorstel. In my rok het ek gevoel soos sonskyn! Dis hoe ek wil hê mense moet my sien. ń Lig op ander se pad.
Date of matric farewell?
2025-10-03