Shenique Booysen

Florida

Tuisdorp

Randburg

Skool

Florida

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ek het my eie rok ontwerp en my rok is privaat gemaak.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Die droom om soos 'n prinses te voel.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Skepping van 'n opwindende aand waar ek net myself kon wees in 'n rok wat my gelukkig gemaak het.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Die samesyn met mede vriende en vriendinne wat almal op hul beste gelyk het - elkeen so spesiaal.

Planne vir na matriek

Moontlikhede van studie of 'n "gap" jaar om te gaan werk op 'n skip.

Gunsteling woord in Afrikaans

Fantasties

Datum van matriekafskeid

2025-10-17

Like what you see?

Share on Social Media