Danelle Beneke
Brackenfell Hoërskool
Tuisdorp
Brackenfell
Skool
Brackenfell Hoërskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek self het dit ontwerp saam met die Tannie Lindie wat dit gemaak het vir my.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou hê my rok moes my persoonlikheid weerspieël... iets vars en anders..
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
n Mylpaal: Die einde van `n groot deel van my skoolloopbaan en die begin van `n nuwe hoofstuk.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Om dit te deel met spesiale vriende en die wonderlike onderwysers wat my inspireer het tot nou
Planne vir na matriek
Ek gaan Sport Bestuur studeer by ETA in Stellenbosch
Gunsteling woord in Afrikaans
Rerig
Datum van matriekafskeid
2025-06-26