Lena Mosidami
Dr Johan Jurgens
Tuisdorp
Springs
Skool
Dr Johan Jurgens
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
House of L'Amour
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Elegant, stylvol dog modieus
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Die matriekafskeidrok het só baie vir my beteken, ek kon nie ophou glimlag wanneer ek dit aangehad het nie!
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Net so bietjie pret voor die eindeksamen begin, waar ek en my maats in ons mooistes getooi, kon skouers skuur en die aand terdeë geniet!
Planne vir na matriek
My plan is om te gaan swot, maar kan nie besluit in watse rigting nie, ek neem dus 'n "gap" jaar volgende jaar, sodat ek net my gedagtes agter mekaar kan kry! Ek wil nie graag 'n reuse fout begaan en in 'n rigting gaan swot waaroor ek later spyt sal wees nie!
Gunsteling woord in Afrikaans
Lekker
Datum van matriekafskeid
2025-10-04