Tuisdorp
Bellville
Skool
D.F. Malan
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Leocé luxury couture/ George Stander
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou graag ń rokkie hê wat my persoonlikheid reflekteer en terselfdetyd gemaklik is, ń item wat ek weer kan dra in die toekoms.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Vir my beteken my rok om te reflekteer dat ek myself leer ken het, en weet hoe ek as matriekmeisie op hierdie stadium in my lewe myself sien. Ek het gevoel my rok was elegant, tydlooos en simplisties, nes ek.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Ek en my 2 Besties, die Sonskynsusters kon een laaste skool keer lekker kuier en geniet
Planne vir na matriek
Ek wil graag BCom swot by Stellenbosch . Ek is lief vir Wiskunde, Rekenkunde en Ekonomie
Gunsteling woord in Afrikaans
Lekker
Datum van matriekafskeid
2025-10-01