Bree Nel
Hoërskool Upington
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Fantasties
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek is iemand wat hou van goed wat eenvoudig maar uniek op dieselfde tyd is en dit is presies wat my rok is. Ek het soortvan nog die heeltyd die idee van n blourok in my kop gehad, nie net omdat die kleur my komplimenteer nie, maar omdat dit oor die algemeen n 'stunning' kleur is.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My rok beteken so veel vir my, dit is als en meer wat ek wou gehad het. Ek het my idees vir Lara in gestuur en die res was geskiedenis, sy het my droom rok ontwerp.
Date of matric farewell?
2025-10-03