Mia van der Merwe
Hoërskool Randburg
Tuisdorp
Randburg
Skool
Hoërskool Randburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Carike Nel het my rok ontwerp en gemaak
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het nie vir so lank soos sommige meisies gedink aan my matriek afskeid rok nie. Seker so middel gr. 11 het ek retig eers begin soek na iets mooi op Pintrest, maar al het ek Pinterest se hulp gehad het ek geweet hoe ek wil he my rok moet lyk. Iets wat n prinses sal dra. Iets uit n storie uit.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Enigeiemand wat my ken sal weet hoe mal ek is oor lees. Hulle sal ook weet ek lees slegs fantasie. My rok het vir my, my eie fantasie gemaak. Dit reflekteer die werklike ek wat slegs die wat ek vertrou sien.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Definitief die tyd saam met my vriende. Hulle is van die mense wat ek die heel meeste vertrou en sonder hulle sou die aand net nie dieselfde wees nie.
Planne vir na matriek
Volgende jaar doen ek n kurses genaamd Metamorpho. Hulle help jou om jou pad, wat jy met die Here stap te vind. Ek is nie seker wat ek wil gaan studeer daarna nie, maar ek weet ek wil met diere werk.
Gunsteling woord in Afrikaans
Fantasmagories
Datum van matriekafskeid
2025-10-04