Marlee Nel

Bellville High School

Tuisdorp

Brackenfell

Skool

Bellville High School

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

Ronel Beukers van Nella designs and creations het my gemaak

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek het iets gesoek wat ek weer in die toekoms kan gebruik, maar wat steeds uniek is

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

My rok is n voorbeeld van my eie styl en dit het my soos n prinses laat voel. Dit wys vir almal wie ek is

Hoogtepunt van die matriekafskeid

My hoogtepunt was om my aand saam my skool vriende te geniet voor ons almal is verskillende rigting gaan. Dit was n geleentheid om al ons harde werk en opofferings te vier.

Planne vir na matriek

My plan is om by CPUT sonografie te gaan studeer. Ek kan nie wag om my deel in die mediese veld te doen nie. Van kleins af weet ek dat ek mense eendag wou help.

Gunsteling woord in Afrikaans

Asembenemend

Datum van matriekafskeid

2025-10-18

Like what you see?

Share on Social Media