Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Reisiger
What was your inspiration for your matric prom dress?
My gunsteling kleur is blou en ek is mal oor rokke wat mens laat voel asof jy vlieg wanneer jy in die rondte draai.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My matriekafskeid sou nie moontlik kon wees sonder sekere mense in my lewe nie. My rok herinner my aan die wie vir my omgee en by my bly staan. Die klein dogtertjie drome binne my kon ek uiteindelik uit leef in die rok van my drome.