Danté Dikshoorn

Midstream College

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Familie

What was your inspiration for your matric prom dress?

Die inspirasie agter my rok was eerlikwaar n Pinterest prentjie waarop ek verlief geraak het en ek was vir maande oortuig dis wat ek wil doen, almal het vir my gesê moet ek nie maar kyk vir ander ideas nie maar nee ek het klaar verlief geraak. My rok het nog beter gelyk as die Pinterest prentjie en daarvoor sal ek altyd dankbaar wees. Ek het wel baie verskillende kleure oorweeg vir my rok maar het toe op iets meer elegant besluit en iets wat bietjie meer by my pas, ek het op champagne besluit n kleur wat my vel en hare komplimenteer.

What was your favorite part of your matric prom dress?

My Matriekafskeidrok beteken die wêreld vir my en ek pas dit mooi op juis omdat ek gesien het hoeveel tyd daarin gesit was om dit perfek te maak, ek het verskriklik baie waardeuring vir my rok omdat my ma en selfs my ouma bydrae gemaak het om my droom rok ń werklikheid te maak want sonder hulle sou dit nie moontlik gewees nie het. So my rok is n teken van dankbaarheid vir al my familie se ondersteuning en liefde.

Date of matric farewell?

2025-10-11

Like what you see?

Share on Social Media