Mia Muller
Hoërskool Brits
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Sielsgelukkig
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek is nie ‘n “plain Jane” nie. Ek is mal oor kleur en blinkers daarom wou ek nog altyd ‘n rok gehad het wat my sou laat uit staan. Iets wat mense sal na kyk en dink “wow”, ‘n rok wat iemand sal laat aan dink vir ‘n paar dae. Die rok se styl is populêr oorsee en ek het nog nooit ‘n rok met die tipe styl in Suid-Afrika gesien nie. Die styl van die rok pas by my liggaam en ek het selfverseker en beeldskoon in hom gevoel. Iets wat vir my ‘n groot prioriteit was.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My matriekafskeidrok beskryf die persoon wie ek is. Iemand wat altyd glimlaggend deur die lewe gaan en kleur in ander se swart en wit lewens bring. Die valle en blinkers beskryf my sprankelende persoonlikheid en die lig van die Here wat deur my skyn terwyl die blou kleur van my rok die blou kleur van my oë
komplimenteer en die hemp wat my pa gedra het met die laaste digitale herinnering wat ek van hom het.
Date of matric farewell?
2025-10-02