Tanasha erasmus

Hoêrskool Fochville

Brief explanation about your dress or design choice


Attended the school's matric farewell?

Finominaal

What was your inspiration for your matric prom dress?

Ek het verlede jaar na matriekafskeidrokke begin kyk en rondsoek. Ek het van die begin af geweet ek soek 'n rok wat sê "EK IS HIER', hoe groter hoe beter! Iets uniek, en dit was beslis wat dit was. Ek wou 'n rok hê wat my op my beste sou laat voel en wat my soos 'n prinses sou laat lyk. Bo alles wou ek iets hê wat my persoonlikheid weerspieël.

What was your favorite part of your matric prom dress?

My matriekafskeidrok was vir my soveel meer as net 'n mooi rok. Dit verteenwoordig 'n mylpaal, juis omdat dit die pad wys wat ek van 'n klein graad een dogtertjie tot hier in my graad twaalf jaar gestap het, dit is 'n simbool dat ek kan groei, straal en sroom sonder om enige perke te ken. Dit wys die einde van een seisoen en die begin van 'n nuwe seisoen. Die rok het weerspieêl wie en wat ek werklik is en hoe ek na die lewe kyk. Die rok het my persoonlikheid so mooi na vore gebring, die kleur blou, beklemtoon sy sagte en kalm geaardheid. Met elke afspraak om die rok te gaan pas, het die rok net vir my mooier geword. Die rok is vir my in alle opsigte perfek, daar is niks wat ek daaraan wou wou verander nie. Die dag van my matriekafskeid kon ek nie gelukkiger wees nie, ek het so gemaklik, myself en mooi gevoel.

Date of matric farewell?

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media