Mia Swart
Hoërskool Nelspruit
Tuisdorp
Nelspruit
Skool
Hoërskool Nelspruit
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Surrette Braack
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou n tydlose klasieke rok gehad het met a a-semetriese styl met n corset
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Dis n simbool van die afsluit van my hoërskool loopbaan.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Defnitief die dansvloer en die kos. Die atmosfeer van die matriek afskyd was iets besonders.
Planne vir na matriek
Ek wil hierdie hoofstuk van my lewe op n hoogtenoot klaar maak. Dus is ek hard besig om te leer maar ook goeie herhinneringe met vriende en familie te maak.
Gunsteling woord in Afrikaans
Inderdaad
Datum van matriekafskeid
2025-08-16