Dilané Vermeulen
Hoërskool Montana
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
motreën
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek is mal oor enige iets "whimsical".
Dit was vir my belangrik om die rok aan te hê en te voel soos n fee prinses uit n sprokies verhaal. Elke aspek van die rok wat ek gekies het was deur die jare opgegaar vandat ek n klein dogtertjie was en al die beeldskone Dinsey prinsesse se rokke op die TV sien. Ek is so ongelooflik dankbaar dat my rok so perfek in my visie ingepas het!
What was your favorite part of your matric prom dress?
Dit was vir my so n groot eer om my ma se trou rokk na 25 jaar weer te kon dra en aanpas tot my oersoonlike styl. Die moeite wat my ma ingesit het om met die ontwerper te kommunikeer en materiaal aan te koop en dit te vervier na Suid Afrika word so baie waardeer. Ek gaan hierdie rok koester vir ewig. Dit is vir my so oulik om te sien hoe ma ma se oorspronklike styl (wat net die korset en goue roml was) kombineer met my "fantasy" styl (die lae blou gaas, moue, en paar blommetjies wat "blend" in die romp in was my addisies). Miskien dra my meisiekind dit eendag... wie weet!
Date of matric farewell?
2025-10-03