Anri Malan
Hoërskool Stellenbosch
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Sonskyn
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek is n baie eenvoudige mens en hou nie van te veel detail nie.
Ek het presies geweet watse kleur en hoe die rok moet lyk. Geen vallietjies of detail. Die detail moes inkom by die onder kant van die rok, wat ek baie wyd wou hê.
So hoe pleiner dit kon wees hoe beter, en tannie Ronel verstaan dit perfek. ñ Foto op Pintrest het my inspireer en verder het ek my eie kop gevolg waarin ek gemaklik sal voel.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Dit was presies wat ek wou dra, nie te veel en oordaadig, eenvoudig soos wat ek dit verkies. Die kleur het perfek by my velkleur gepas.
My rok het my self vertroue gegee, want ek was gemaklik.
Date of matric farewell?
2025-10-04