Nicola Jv Rensburg
Hoërskool Paarl Gimnasium
Tuisdorp
Pringle Baai
Skool
Hoërskool Paarl Gimnasium
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het my rok gekoop by Bride&Co in Canal Walk.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek wou hê my persoonlikheid en styl moes uitstraal in my rok. Die rok moes gemaklik pas maar nogsteeds elegant voorkom.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My rok beteken vir my baie, want dit besit my eienskappe van uniekheid, beskaafdheid en gesofistikeerde karaktertrekke.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Die hoogtepunt was definitief om almal in hul rokke te sien vir die eerste keer en om saam my vriendinne by die pre fotos te neem en lekker te kuier.
Planne vir na matriek
Ek gaan in by die Universiteit van Stellenbosch studeer.
Gunsteling woord in Afrikaans
Kapperjolle
Datum van matriekafskeid
2025-10-03