Wilma Combrink
Oos-Rand Akademie
Tuisdorp
Kempton
Skool
Oos-Rand Akademie
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Izelle Otto Couture
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek het n rok gezoek wat by my persoonlikheid pas en wat uniek en anders is van al die ander rokke daar buite
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeid beteken baie vir my want dit is n simbool van n lang reis wat tot n einde kom en n nuwe avontuur wat begin
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Ek sal sê die hoogtepunt van my matriekafskeid was toe ons almal op die dansvloer was,want ons het gedans en gelag en net die aand geniet
Planne vir na matriek
My planne is om na matriek my BCom graad te kry,om ervaring op te bou in fotografie en om die wêreld te toer
Gunsteling woord in Afrikaans
Intergiteit
Datum van matriekafskeid
2025-10-03