Cameron Opperman
Dr Johan Jurgens
Tuisdorp
Brakpan
Skool
Dr Johan Jurgens
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Ek het dit op die Shein webtuiste gekoop.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Ek is iemand wat n baie kreatiewe verbeelding het en hou van sprokies en prinsesse. My rok het dit perfek uitgebeeld.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Absoluut alles, ek wens ek kon dit langer as ń paar ure gedra het. Dis pragtige, dis sprokie, dis ek.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Ek het die prys vir die pragtigste rok gewen.
Planne vir na matriek
Ek beplan om onderwys te gaan studeer
Gunsteling woord in Afrikaans
Aspoestertjie
Datum van matriekafskeid
2025-10-04