Lineigh Foster
Hoërskool Wesvalia
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Kaggelkakkies
What was your inspiration for your matric prom dress?
"Jy sal 'n sierlike erekroon wees in die hand van die Here, 'n kosbare koninklike hoofband in die handpalm van jou God." Jesaja 62:3
Hierdie vers is die rede agter my keuse vir die kleur *konings*blou. Ek is 'n edelsteen in die oë van God; elke steentjie weerkaats die lig, genade en seën wat Hy in my lewe is.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My rok dien as herinnering dat selfs al tree ek die lewe van volwassenheid in... ek is en sal altyd 'n kind van die Here bly.
Ek dra nie net die rok om te skyn nie, maar om te getuig dat elke vrou wat deur geloof loop reeds beklee is met 'n koninklike glans. In my rok is ek 'n ambassadeur van my bron en my weg. Ek is my Pappa se prinses.
Date of matric farewell?
2025-10-10