Lani de Wet
Paarl Gimnasium
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Grondboontjiebottertoebroodjie
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek sal nie sê ek het enige inspirasie vir my rok gehad nie, toe ek my rok net eers sien was dit “love at first sight”
What was your favorite part of your matric prom dress?
Ek dink my matriekafskeidrok het rerig uitgebeeld wie ek is as persoon, baie simplisties en eenvouding. My rok is vir my baie spesiaal omdat ek die voorreg gehad om oorsee my rok te gaan koop en daarvoor is ek ongelooflik dankbaar.
Date of matric farewell?
2025-10-03