Simone Henning
Hoerskool Rustenburg
Tuisdorp
Rustenburg
Skool
Hoerskool Rustenburg
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Wilma Young Modeontwerper in Rustenburg
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
My insperasie vir my matriekafskeid rok kom van die die rolprent Game of Thrones.
Die rok het my soos n prinses laat voel.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
My matriekafskeid rok beteken baie vir my, dit beteken om noiseless te wees deur alles en dat uniekheid die belangrikste aspek van die mensdom is want sonder uniekheid is die lewe vervelig.
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Daardie oomblik toe alles stil geword het toe het ek besef hierdie is nie net n aand nie maar n mylpaal. Dit was n samesyn van harts vriende lag en gesels.
Planne vir na matriek
Wilma graag n graad in remarking doen en dan aansluit by ons familie besigheid
Gunsteling woord in Afrikaans
Vaart bigger en tonteldoos
Datum van matriekafskeid
2025-09-23