Kyndra Thomas

Hoerskool Florida

Tuisdorp

Roodepoort

Skool

Hoerskool Florida

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

`Pinterest inspirasie wat verander en gemaak was met die hulp van spesiale familie vriendin om persoonlikheid en styl met gemak uit te beeld.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Warrior prinses

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

``Uitbeelding van alles wat ek deur my skool loopbaan deur voor moes veg en die vrugte wat ek gepluk het van aanhou en uithou.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

`Om fees te vier saam met my vriende en te gesels oor alles wat ons bereik het

Planne vir na matriek

`Ek wil graag verder gaan studeer, sending vir my kerk doen en kyk hoe ver ek met my netbal kan gaan.

Gunsteling woord in Afrikaans

```Honger

Datum van matriekafskeid

2025-10-17

Like what you see?

Share on Social Media