Tanja Dercksen
Potchefstroom Gimnasium
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Watsenaam
What was your inspiration for your matric prom dress?
Die inspirasie agter hierdie rok lê in die idee dat ware elegansie nie skree nie, dit fluister. Die ontwerp pas presies by my, 'n 'plain Jane' sonder fieterjasies. Dit is 'n rok wat stilweg 'n wow-effek skep, nie deur glans of versiering nie, maar deur kleur en klassieke tydlose styl.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My matriekafskeidrok beteken vir my meer as net mode, dit dra my hart in sy nate. Omdat my ma my rok gemaak het, is dit deurweef met liefde, geduld en ons spesiale band.
Ek het so myself en tuis gevoel in my rok, dit was 'n presiese weerspiëling van my: eenvoudig, sag, gemaklik en hopelik onvergeetlik.
Date of matric farewell?
2025-10-02