Vivia van Deventer
Hoërskool Garsfontein
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Daar is baie woorde, maar “Lig” staan uit – want die Here is my Lig. Hy het my deur elke seisoen gedra en is die Lig op my pad. Sy Lig gee my krag, vrede en vreugde om altyd helder te skyn – ongeag wat voorlê. Ek het my oomblik gehad om in die kollig te skyn, maar Sy Lig sal altyd die helderste skyn.
What was your inspiration for your matric prom dress?
My inspirasie was Zendaya se ikoniese 1996 Versace-rok — ’n tydlose kombinasie van styl en vroulikheid.
Ek wou iets dra wat elegant is, maar tog ‘n unieke weerspieëling van wie ek is.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My rok is vir my ’n simbool van self liefde en selfvertroue.
Die kleur van bruine is anders en uniek .. aards wat my voete plat op die aarde hou.
Brons/bruin komplimenteer my gelaat & pas ook in by die kleur skemas van die Garsie MX afskeid, wat Boho Chic was!
Date of matric farewell?
2025-10-04