Kaylee Schorn

Hoërskool Waterkloof

Tuisdorp

Pretoria

Skool

Hoërskool Waterkloof

Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?

My Rok is geontwerp deur Lizan Zondagh Couture.

Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?

Ek wou n Rapunzel “moment” bereik het.

Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?

Dit laat my baie dink aan my gunsteling disney prinses Rapunzel van die movie Tangled.

Hoogtepunt van die matriekafskeid

Om almal se unieke rok te kon sien, almal het in hulle eie manier so mooi gelyk en n spotlight moment gekry wat ek dink ongelooflik amazing was.

Planne vir na matriek

Ek beplan om Informasie Ontwerp te gaan swat by Eduvos, ek is super excited om n Grafiese Digitale Ontwerper te word.

Gunsteling woord in Afrikaans

Kolwyntjies

Datum van matriekafskeid

2025-10-02

Like what you see?

Share on Social Media