Brigitte Meyer
Hoërskool Zwartkop
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Woefkardoes
What was your inspiration for your matric prom dress?
Ek het van die begin af geweet dat ek 'n rooi rok wou dra wat iets anders moes wees. Dit moes ook 'n diep rooi wees wat volwassenheid en die krag van vrou-wees weerspieël.
Ek wou graag soos 'n godin voel, maar wou ook 'n prentje skep wat die volgende boodskap weerspieël: 'n Vrou is meer as haar teerheid. Sy is broos, maar nie soos 'n blom nie. Soos 'n bom. Sy is sterk en kragtig.
What was your favorite part of your matric prom dress?
My rok is 'n weerspieëling van hoe ver ek as mens gekom het en hoe baie ek gegroei het die afgelope paar jaar. Ek het baie struikelblokke oorkom, maar het ook ongelooflik baie in my menswees gegroei. My rok is 'n viering van opstaan, aangaan, vrou-wees, sterk-wees, maar ook van geluk. Ek het nog nooit so mooi gevoel nie!
Date of matric farewell?
2025-10-04