Cayla-Ann du plessis
Schoonspruit Hoerskool
Tuisdorp
Klerksdorp
Skool
Schoonspruit Hoerskool
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Le Roux Couture in Klerksdorp het hom gemaak
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
N Tik tok video het ek lank terug gesien. Dit her n blywende indruk oo my gemaak
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Ek het heelaand soos n prinses gevoel
Hoogtepunt van die matriekafskeid
Seker al die voorbereidings! En om grimering te kon dra. Nie gewoond daaraan.
Planne vir na matriek
Ek weet dis scary. Maar weet nog nie. Glo en vertrou wel die Here het groot olanne met my
Gunsteling woord in Afrikaans
Lieweheersbesie. Ladybug
Datum van matriekafskeid
2025-10-02