Frances-Jane Dahms
Hoërskool Marais Viljoen
Brief explanation about your dress or design choice
Attended the school's matric farewell?
Lukraak-dit beteken "random" en was in al my vraestelle gebruik die jaar
What was your inspiration for your matric prom dress?
Vir een aand het ek besluit om my hokkierok en stok neer te sit (iets wat n groot deel vorm van wie ek is). Ek wou vir ’n oomblik die sportveld verruil vir iets sagter en betowerend. Ek wou steeds hê dit moet eenvoudig voel, maar tog ’n bietjie prinsesstyl hê. Daarom het ons my rok nougeset laat pas en dit met ’n elegante sleep voltooi wat ek kon afhaal later in die aand.
What was your favorite part of your matric prom dress?
Dit weerspieël my sagter, meer elegante kant, die deel van myself wat kalm, maar vol lewe is. Die groen, my gunsteling kleur, simboliseer vir my groei, balans en die lewe wat in die natuur skuil. Dit voel soos ek in kleur; rustig, sterk en vol lewe.
Date of matric farewell?
2025-10-11