Kayla Beukes
Baken Akademie/Kollege
Ouderdom
18
Skool
Baken Akademie/Kollege
Wie het jou matriekafskeidrok ontwerp / waar het jy dit gekoop?
Die rok het lae glinsterende materiaal by die rompgedeelte. Die boonste gedeelte is 'n effens deurskynende korset in dieselfde glinsterende materiaal. Dit het 'n pragtige sleep wat volg terwyl jy loop.
Wat was die inspirasie agter jou matriekafskeidrok?
Die rok ontwerpe van die Amerikaanse ontwerper Sherri Hill.
Wat beteken jou matriekafskeidrok vir jou?
Hoe mooi dit geskitter het in die son.
Datum van matriekafskeid
2025-09-18